Laura Spencer (aktrise)

Laura Spencer
Geboorte 8 Mei 1986 (1986-05-08)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise, skryfster, en vervaardiger
Aktiewe jare 2009–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Laura Spencer (gebore 8 Mei 1986) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Bones (2005), The Big Bang Theory (2007), The Lizzie Bennet Diaries (2012), en Sleepy Hollow (2013).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search